Renosterveld

‘n Suurpootjie-skilpad skommel vorentoe-agtertoe,
voerentoe-agtertoe, teen ‘n heining vas,
die spinnekopblom ontplooi vir net
een dag – en stink al klaar na aas;
die blou Aristea’s vou die lug
reeds op die middaguur toe, want koekemakranka
se penisvrug het nooit verskyn – bestuiwing
het soos die renoster en die Khoisan verdwyn.

© Sara P. Dias
© Sara P. Dias

Kukumakranka (Koekemakranka)

Kukumakranka (Koekemakranka)

The Geometric Tortoise (Suurpootjie Skilpad), the Ferraria crispa subsp. Crispa (Spinnekopblom), the Aristea lugens (Aristea’s) and the Kukumakranka (Koekemakranka or Koekmakranka [Khoi, Afrikaans]) are all on the disappearing Renosterveld endangered species list.

Discussion Area - Leave a Comment